|
Global Day of Prayer
11 May 2008
Die Jesus Projek word tans met
die oog op 2008 se Global Day of Prayer en die Mediavas in meer as 200 lande in
die węreld bekendgestel. Wat as 'n beskeie inisiatief begin het, kring nou
uit oor die lengte en breedte van die węreld. Alhoewel steeds beskeie is
die die saad in elke land beskikbaar.
Oral waar daar Global Day of
Prayer gehou word, sal mense op bekendstellings en inligting CD's an die Jesus
Projek as medewerker en netwerk bediening van Transformasie gelei word.
Die suggestie word gelaat om die 4de Mei as 'n internasionale dag van gebed vir
die media in te rig en op 1 Mei - Hemelvaart - węreldwyd Jesus Marse te
organiseer.
Soli Deo Gloria
DATUMS: GLOBAL DAY OF
PRAYER - 11 MEI 2008
MEDIAVAS: 1-10 MEI 2008
JESUS MARSE - HEMELVAART:
1 MEI 2008
INTERNASIONALE DAG VAN GEBED VIR
DIE MEDIA: 4 MEI 2008
Click here for the complete prayer calendar
Klik hier vir die verkorte Afrikaanse gebedskalender
Click here for the shortened English prayer calendar
Vir navrae kontak Ds. Jannie
Pelser by 083 601 9094
|